• Welkom

  • Nuusbriewe

  • Vorms

  • Gholfkarre

  • Verblyf

  • Gallery

  • Kontak

Welkom by Groblersdal Gholfklub

Groblersdal Gholfklub is geleë net buite die dorp, naby Loskopdam in Mpumalanga en bestaan uit 'n 9 putjie-gholfbaan.  Die klubhuis is omring deur bosveldbome en die fasiliteite word ook beskikbaar gestel vir funksies.
 
Groblersdal Gholfklub Restaurant bied 'n A la Carte Spyskaart en bedien van Ontbyt, Middag en Aandete en het weeklikse "Specials" vir die "Halfway House Lunch". Die restaurant kan ook geskakel word vir wegneem etes.

 

Epos ons nou

* Please fill all required form field, thanks!