Klubkampioenskappe 2011

  • MrBuildItCharlesPoggenpoel.jpg
  • TheOneandHolyScholla.jpg
  • DieGriekseBoertjieDennisLountzis.jpg
    Die Griekse Boetjie Dennis Lountzis
  • MelHenry.jpg
    Mel Henry
  • ChristiaanRossouw.jpg
    Christiaan Rossouw
  • JanHendrikJacobsSenior.jpg
    Jan Hendrik Jacobs Senior
  • GerhardBlignaut.jpg
  • HugoMalan.jpg
    Hugo Malan
  • HannesEls.jpg
  • JanHendrikJacobsJunior.jpg
  • SlagterRiphagen.jpg
  • DrHeinvdWesthuizen.jpg
  • AwieGeyserGrootsteComback.jpg
  • ExCaddyAlbertMashilo.jpg

Die afgelope naweek het die Castle Lite Groblersdal Gholfklub Klubkampioenskappe plaasgevind. Net soos verlede jaar is dit oor twee dae beslis. Saterdag kon al die spelers nie hulle eerste rondte klaarmaak voordat die heerlike reën begin.

Die spelers wat vir die heerlike Nando's aandete gewag het is bederf met 'n "happy hour", min het ons geweet hulle sou dit eerder gebruik om hul Blou Bul Blues te verdrink. Oom Wessie reken mos "hoe meer jy drink hoe meer spaar jy".


Ben Jovner en Attie Els het die naweek bewys dat dit nie saak maak hoe maklik of hoe moeilik 'n baan opgestel word nie, as jy die baan ken dan ken jy hom. Hulle kan soos om Wessie sê "Hoe meer jy op jou maandkaartjie speel hoe meer spaar jy".

Weereens baie dankie aan elke speler wat deel geneem het en ook aan Nandos wat Saterdag kom kos maak het. Castle Lite en Clint Saunders van SAB, baie dankie vir jul borg dit word opreg waardeer.

 

Die wenners vir 2011 is:

Bruto :

   1 ste

Jan Jacobs(+1)

74(75) en 70(71)

   2 de

Hugo Malan(1)

73(72) en 76(75)

   3 de

Christiaan Rossouw (2)

77(75) en 75(73)

 Netto :

   1 ste

Charles Poggenpoel(7)

83(76) en 81(74)

   2 de

Gerhard Blignaut(6) 

84(78) en 78(74)

   3 de

Robbie Robberts(6)

82(76) en 82(76)

B afdeling

 Bruto :

   1 ste

Ian Jacobs(15)

81(66) en 88(73)

   2 de

Roelof Riphagen(11)

85(74) en 89(78)

   3 de

Mel Henry(12)

88(76) en 88(76)

 Netto :

   1 ste

Albert Mashilo(16)

92(76) en 85(69)

   2 de

Cornie Lourens(14)

88(74) en 88(74)

   3 de

Hendrik Scholtz(17)

93(76) en 93(76)

C afdeling

 Bruto :

   1 ste

Awie Geyser(20)

98(78) en 89(69)

   2 de

Hein vd Westhuizen(21)

98(77) en 93(72)

   3 de

 

 Netto :

   1 ste

Cobus Kruger(19)

96(77) en 91(72)

   2 de

Hannes Els(24)

108(84) en 93(69)

Ou Garde

Bruto :

1 ste

Ben Jovner(10)

86(76) 

2 de

Dennis Lountzis(15)

95(80)

Netto :

1 ste

Attie Els(13)

86(73) 

2 de

Neville Upton(27)

103(76) 
Next article Previous article

Epos ons nou

* Please fill all required form field, thanks!