Hyundai Borgdag 23 Mei 2018

  • Jaco-P.jpg
    In die derde plek met 35 punte in Jaco Pretorius.
  • Arthur.jpg
    Arthur Creighton is as wenner van die dag gekroon met 38 punte, hy het ook naaste aan die pen op agt en 17 verower.
  • Roelof.jpg
    Roelof Righagen neem tweede plek met 37 punte en het ook naaste aan die pen op vier en 13 verower.
Arthur en Roelof is Borgdag konings

Groblersdal Gholfklub het Woensdag hul bekende Hyundai Borgdag aangebied, waartydens 21 spelers aan die dag deelgeneem het.
Arthur Creighton is as wenner van die dag gekroon met 38 punte, hy het ook naaste aan die pen op ag ten 17 verower.
Roelof Righagen neem tweede plek met 37 punte en het ook naaste aan die pen op vie ren 13 verower.
In die derde plek met 35 punte in Jaco Pretorius.
Die gholfklub bedank Peet la Grange wat hierdie borgdag moontlik maak.
Daar sal Saterdag ’n Bonus Bogey kompetisie aangebied word by die klub, almal is welkom om aan die dag deel te neem.

Next article Previous article

Epos ons nou

* Please fill all required form field, thanks!