Lede borgdag 30 Mei 2018

  • 7de-.jpg
    Sewende plek: Ian Jacobs, Jan Jacobs, Arthur Creighton en Pieter Erasmus.
  • 5de.jpg
    Vyfde plek: Jaco Kotze, Nielle Faber, Sarel Schoeman en Roelof Riphagen.
  • 8ste-plek.jpg
    Agtste plek: LM Botha, Joe Botha, Willie Oosthuizen en Cornel Botha.
  • 6de.jpg
    Sesde plek: Piet Louw, Hendrik Scholtz, Manny Patricio en Jaco Pretorius.
  • 3de-plek.jpg
    Derde plek: Andre Beer, Phillip Maritz, Johan Greyling en Hennus van der Merwe.
  • 1STE-PLEK.jpg
    Eerste plek: Jacques Lessing, Johan Meyer, Andrew Berkin en Deon van der Merwe.
  • 4de-plek.jpg
    Vierde plek: Awie Geyser, Louis du Plessis, Willem van der Merwe en Hendri van der Merwe.
  • 9de-.jpg
    Negende plek: Attie Els, Bernhardt Pöhl, Chris du Plessis en Neville Upton.
  • 2de-plek.jpg
    Tweede plek: Gerrie Nell, Robbie Roberts, Dennis Lountzis en Maartin van Zyl.

Lede borgdag ’n reuse sukses

Groblersdal Gholfklub het Woensdag ’n lede borgdag kompetisie aangebied waartydens 32 spelers deelgeneem het.
Jacques Lessing, Johan Meyer, Andrew Berkin en Deon van der Merwe neem die eerste plek met 57 punte.
Gerrie Nell, Robbie Roberts, Dennis Lountzis en Martin van Zyl neem tweede plek met 55 punte.
In derde plek is Andre Beer, Phillip Maritz, Johan Greyling en Hennus van der Merwe met 54 punte.
Daar is ’n totaal van nege spanne wat deelgeneem het en het elk met ’n wonderlike prys weggeloop.
Die dag se deelnemers het uitstekende gholf gespeel en die dag afgesluit met ’n skaap spitbraai en ’n gesellige kuier.
Groblersdal Gholfklub bedank dié lede wat sand geskenk het vir die baan en elke persoon wat van dié dag ’n reuse sukses gemaak het.
Op 16 Junie vind die NG Kerk gholfdag plaas by Groblersdal Gholfklub. Die gemeenskap word hartlik uitgenooi om aan dié dag deel te neem.


Eerste plek:
Jacques Lessing, Johan Meyer, Andrew Berkin en Deon van der Merwe.
Tweede plek:
Gerrie Nell, Robbie Roberts, Dennis Lountzis en Maartin van Zyl.
Derde plek:
Andre Beer, Phillip Maritz, Johan Greyling en Hennus van der Merwe.
Vierde plek:
Awie Geyser, Louis du Plessis, Willem van der Merwe en Hendri van der Merwe.
Vyfde plek:
Jaco Kotze, Nielle Faber, Sarel Schoeman en Roelof Riphagen.
Sesde plek:
Piet Louw, Hendrik Scholtz, Manny Patricio en Jaco Pretorius.
Sewende plek:
Ian Jacobs, Jan Jacobs, Arthur Creighton en Pieter Erasmus.
Agtste plek:
LM Botha, Joe Botha, Willie Oosthuizen en Cornel Botha.
Negende plek:
Attie Els, Bernhardt Pöhl, Chris du Plessis en Neville Upton.
Next article Previous article

Epos ons nou

* Please fill all required form field, thanks!