Nuusbriewe

Klubkampioenskappe 2011

  • MrBuildItCharlesPoggenpoel.jpg

Die afgelope naweek het die Castle Lite Groblersdal Gholfklub Klubkampioenskappe plaasgevind. Net soos verlede jaar is dit oor twee dae beslis. Saterdag kon al die spelers nie hulle eerste rondte klaarmaak voordat die heerlike reën begin.

Die spelers wat vir die heerlike Nando's aandete gewag het is bederf met 'n "happy hour", min het ons geweet hulle sou dit eerder gebruik om hul Blou Bul Blues te verdrink. Oom Wessie reken mos "hoe meer jy drink hoe meer spaar jy".

Lees meer

Epos ons nou

* Please fill all required form field, thanks!