Besprekings: Stanley, 083 926 3574
Gholfkarre word aan besoekers verhuur teen die vasgestelde besoekersfooi. Indien 'n besoeker sy eie karretjie bring en al die klub se karretjies is wel verhuur, kan hy sy karretije gebruik teen R 10.00 per nege putjies en R 20.00 per agtien putjies. As al die karretjie nie uit verhuur is nie en die besoeker wil steeds sy eie karretjie gebruik moet hy R 50.00 per nege putjies en R 100.00 per agtien putjies betaal. |