Nuusbriewe
Gholf Nuus
10/03/10
Ons ligaspan gaan van krag tot krag. Eers het hulle vir Bank hier afgestof...
[Meer]
Gholf Nuus
19/02/10
Dit is so dat as daar gevaar van weerlig is, spelers mag ophou speel. Plaaslike reëls maak dit soms verpligtend en verbreking van die reëls is diskwalifikasie. Dat weerlig gevaarlik is betwyfel niemand nie. Maar dat die gevaar en die trefwydte tot in die kroeg is, het ek nie besef nie.....?
[Meer]
Gholf Nuus
01/02/10
Charles Poggenpoel het gesê "Ons begin waar ons opgehou het". Maar hy het nie geweet dat die klomp karnivore wat gholf speel nie eintlik vir sy pryse kom nie, maar wel vir die heerlike braaivleis daarna! Hulle het om die minste te sê vrate van hulself gemaak! Maar dit wat lekker, dankie Charles!
[Meer]