Vorms & Fooie
Aansluitingsvorms
Aansoekvorms kan elektronies voltooi word of afgelaai word en per faks gestuur word
Lidmaatskap / fooie
- Jaargelde is betaalbaar voor 28 Februarie 2008
- *Geen intreefooi vir Desember en Januarie
- Vir 'n lys van die Bestuurslede, klik hier
| | Klubfooi | MPU Affiliasiefooi | Abraxis Voorgee Kaart | Totaal |
| *Intreefooi: | R 400.00 | - | - | R 400.00 |
| Individue: |
| Mans: | R 1 150.00 | R 140.00 | R 90.00 | R 1 380.00 |
| Dames: | R 1 150.00 | R 140.00 | R 90.00 | R 1 380.00 |
| Juniors: | R 400.00 | R 140.00 | R 90.00 | R 630.00 |
Gesinne:
|
| Hooflid: | R 1 150.00 | R 140.00 | R 90.00 | R 1 380.00 |
| Afhanklike: | R 300.00 | R 140.00 | R 90.00 | R 530.00 |
| Ander: |
| Buitelid: | R 530.00 | - | - | R 530.00 |
| Sosiale lid: | R 530.00 | - | - | R 530.00 |
Baanfooie
'n Lid van enige klub in Mpumalanga mag een kee rper maande teen die lede tarief speel - dit sluit egter kompetisie dae uit.
| Groblersdal Gholfklub Lid |
| | 9 Putjies | 18 Putjies |
| Senior: | R 45.00 | R 60.00 |
| Student: | R 25.00 | R 35.00 |
| Junior: | Gratis | Gratis |
| Besoeker met Affiliasiekaart |
| Senior: | R 60.00 | R 80.00 |
| Junior: | R 35.00 | R 40.00 |
| Besoeker sonder Affiliasiekaart |
| Senior: | R 80.00 | R 120.00 |
| Junior: | R 35.00 | R 40.00 |
| Kompetisie fooie: R 15.00 | |
| Spogtwee: R 5.00 | |
Maandkaarte
| Senior: | R 180.00* | *Slegs vir lede |
| Student: | R 75.00* |
Bankbesonderhede
Rekeninghouer:
| Groblersdal Gholfklub |
Bank:
| ABSA |
Tak:
| Groblersdal |
Takkode:
| 33 41 47 |
Rekeningnommer:
| 09003 61041 |
Tipe Rekening:
| Tjekrekening |