Gholfkarre

Besprekings

Tel  061 110 7763

Gholfkarre word verhuur teen vasgesteld fooie.
Geen persoon onder die ouderdom van 16 jaar sal toegelaat word om sonder volwasse toesig n gholfkar te bestuur nie.
Privaat gholfkarre mag gebruik word teen R50 per rondte.

 

Gholfkarre kan gehuur word teen die volgende tariewe:

9 Putjies R145.00  EN 18 Putjies R250.00

Epos ons nou

* Please fill all required form field, thanks!