Vorms & Fooie

Aansluitingsvorms

Aansoekvorms kan afgelaai word en per epos gestuur word

Aansoekvorm
 

  

Klub opedag

Klub opedag vorms kan afgelaai word en per epos gestuur word

Klub Opedag
 

 

Lidmaatskap / fooie

  • Jaargelde is betaalbaar voor 28 Februarie 2018
  • Geen internefooie word gehef nie

 

Bestuurslede:

 

President:  Hennus van der Merwe
Voorsitter:  Jaco Kotze
Klubkaptein:  LM Botha
Onderkaptein:  Tuli van Heerden
Tesourier:  Johan Coetzer
Sekretaris:  Jacques Lessing
Addisionele lede:  Hendrik Scholtz en Sarel Schoeman

 

Ledegeld:

 

Klubfooi

Affiliasiefooi

Totaal

Individue:

Mans:

R 2000.00

R 610.00

R 2610.00

Dames:

R 410.00

R 610.00

R 1020.00

Mans bo 65:

R 1000.00

R 610.00

R 1610.00

Juniors en Studente:

R 410.00

R 610.00

R 1020.00

Korporatief (Minimum 5):

R 1350.00

R 610.00

R 1960.00

Buite Lid - Woonagtig verder as 80km

R 600.00

R 610.00

R 1210.00

Goue Lidmaatskap: Affiliadie Ingesluit

Individue:

 

Klubfooi:

Mans:

R 10000.00

Dames:

R 8000.00

Mans bo 65:

R 6500.00

Juniors en Studente:

R 5600.00

Korporatief:

R 8500.00

Buite Lid - Woonagtig verder as 80km

R 8200.00

Hierdie lidmaatskap moet ten volle vereffen wees op 31 Des 2019.
Alle speelfooie is ingesluit.
Betaal slegs gholfkar fooie.
ALLE borgdae, mini dae en sundowners is UITGESLUIT

Silver Lidmaatskap

Individue:

 Klubfooi:

Mans:

R 5000.00

Dames:

R 3400.00

Mans bo 65:

R 3250.00

Juniors en Studente:

R 2650.00

Korporatief:

R 4000.00

Buite Lid - Woonagtig verder as 80km R 4000.00
Hierdie lidmaatskap moet ten volle vereffen wees op 31 Des 2019.
Alle speelfooie is ingesluit.
Betaal slegs gholfkar fooie.
ALLE borgdae, mini dae en sundowners is UITGESLUIT

 

Baanfooie

'n Lid van enige klub in Mpumalanga mag een keer per maande teen die lede tarief speel - dit sluit egter kompetisie dae uit.

Groblersdal Gholfklub Lid en Geaffilieerde Besoekers

 

9 Putjies

18 Putjies

Mans / Dames:

R 120.00

R 165.00

Junior en bo 65:

R 70.00

R 110.00

Laerskoolleerlinge

R 40.00

R 50.00

Besoeker sonder Affiliasiekaart

Mans / Dames:

R 145.00

R 240.00

Junior en bo 65:

R 100.00

R 145.00

SPESIALE AANBOD - Sondae en Dinsdae

* Karretjie is nie ingesluit in die fooi nie *

R 165.00

Junior lede betaal normale fooie op Dinsdae en Sondae.


Maandkaarte

Lede:

R 750.00*

*Slegs vir vol opbetaalde lede

Juniors & +65:

R 480.00*

*Slegs vir vol opbetaalde lede


Pryse van Gholfkarre

 

9 Putjies

18 Putjies

Lid:

R 145.00

R 250.00

 

** Privaat Gholfkarre se koste beloop R50 **


 Bankbesonderhede  

 

Rekeninghouer:   Groblersdal Gholfklub
Bank:         ABSA
Tak:         Groblersdal
Takkode:         33 41 47
Rekeningnommer:         09003 61041
Tipe Rekening:         Tjekrekening

Epos ons nou

* Please fill all required form field, thanks!