Steers Bierbeker 7 Maart 2018

Publication1.jpg
  • Publication2.jpg
  • Publication1.jpg
Groblersdal Gholfklub het Woensdag hul bekende Steers Bierbeker Borgdag aangebied, waar 26 spelers deelgeneem het. Naaste aan die penne was Jeann Luntzis
en Jan Jacobs.
Willie Oosthuizen is die wenner van die Bierbeker kompetisie, Rene Aguinaga is tweede en Jeann Luntzis derde.
Die klub bedank Gerrie Nell wat hierdie Bierbeker kompetisie moontlik gemaak het.


Woensdag, 14 Maart, bied Groblersdal Gholfklub ’n Hyundai Mini-Borgdag aan. Peet le Grange maak die dag moontlik.
Op 21 Maart sal daar ook Klub Kampioenskappe wees by Groblersdal Gholfklub en op 24 Maart die Groblersdal ope.
Next article Previous article

Epos ons nou

* Please fill all required form field, thanks!